Juliette Lewis het so paar maande gelde 49 jaar oud geword en die chick het nog altyd ‘n rowwer tipe beauty aan haar gewhad. Beslis ‘n chick wat nie kak wat nie. Jy kan haar so ver terug as die 1980s te siene kry in National Lampoon’s Christmas Vacation of so onlangs soos verlede jaar in die befokte horor drama, Yellowjackets. Sy is altyd een of ander off-beat of donker karakter en dis hoekom ons haar so dik smaak. Sy is ook aan van die befokste rock ‘n roll chicks op aarde!
Hierdie post is 454 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,164 post views in totaal sedert 1 November, 2019.