Ons vandag ‘n lekker fokken weird enetjie vir jou. Dis vir die arty-farty fokkers onder julle wat like om dinge te ontleed. Eating in the Dark skop af in ‘n sex shop waar die main karakter, Siro, opsoek is na ‘n nuwe vibrator. Siro se neus lyk ook baie obviously soos ‘n piel, so ek gaan nou elke keer aan hierdie karakter dink waneer ek iemand ‘n pielneus noem. Die subject matter van die kortfilm pla my glad nie, maar ek like die animation style net mooi fokol. Dis asof iemand Advenutre Time op Wish gekoop het en dit met ‘n klomp piele toegepak het.
Hierdie post is 137 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,692 post views in totaal sedert 1 November, 2019.