Op die vooraand van haar pa se verjaardag sukkel Dawn en haar fun oom Nate oor haar slaaptydroetine. ‘n Nuwe dinamiek in hul verhouding word ondersoek terwyl hulle hul pad deur ‘n gesinskrisis probeer navigate. Daar word super baie in hierdie kort drama ingepak en dit is nie noodwendig iets wat sal lei tot ‘n vollengte film nie, want alles wat moet gebeur, gebeur binne ‘n kwartier. Fokken goeie editing, acting en story telling!
Hierdie post is 92 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,055,931 post views in totaal sedert 1 November, 2019.