OK, wadde-actual-fok beteken hierdie gedeelte: Finnish noise rock duo NYOS deliver a clairvoyant Celebration of the present, written at a time when that present was shimmering just like the feathers of the cover art courtesy of animal photographer Zac Herr.
So hier is die die dierefotograaf, Zac Herr se Instagram feed en dis awesome foto’s, maar dis meestal foto’s van diere wat meeste mense (ek ingesluit) fokol like: reptiele en slange. Siesa, man!
Die tweede gedeelte maak meer sin (soortvan): Combining the danceable grooves of Battles with Sonic Youth – infused noise bursts and the yearning electric melodies of And So I Watch You From Afar, Celebration is a defiantly joyful, loud, and festive affair. A promising cure for the drudgery of the times we live in.
Die video is kakweird en lyk soos wanneer jy jou huiswerk op ‘n Maandag op die pawwies doen tydens opening. Die musiek is nie iets waaraan jy gewoond is nie, maar maybe kry dit vatplek by jou. Dit voel ook nie vir my ‘danceable’ soos hulle tune nie, tensy jy op shrooms gaan dans soos ‘n hippie. I dunno man, hierdie is vir my nogal sleg.
Watkykjy staan op 3,064,824 post views in totaal sedert 1 November, 2019.