Melissa Marsala word volgende week 47 jaar oud en is een van daai aktrises wat ‘n moerse career agter die blad het, maar nie noodwendig in major rolle nie. Sy het rolle gehad in movies soos Mickey Blue Eyes en Bringing Out the Dead en once-off rolle in reekse soos Law & Order, Angel, The Sopranos, The King of Queens, Malcolm in the Middle, NYPD Blue, House en The Mentalist om maar net ‘n paar te noem en dan ook recurring rolle in episodes van Six Feet Under en vernaamlik en die rol van Rina in The West Wing.
Verder is daar snaaks genoeg nie moerse baie info oor haar nie…
Hierdie post is 940 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,765 post views in totaal sedert 1 November, 2019.