Ek het aanvankilik geskiem dat hierdie een of ander tipe doccie gaan wees, en hoewel ek ‘n moese fan van beide doccies en sport doccie is, sou hierdie nie heelbo aan my kyklysie gewees het nie. Toe gaan kyk ek actually wat aangaan met die vibe en nou is ek dik excited, want alhoewel die storie biografies van aard is, het die producers van die TV reeks , Winning Time: The Rise of the Lakers Dynasty. die pap lekker dik aangemaak vir die onthalwe van entertainment uit die boonste rakke. Die reeks volg die LA Lakers baseball team se rise to fame in die laat 1970’s en is gebaseer op die biografiese boek Showtime: Magic, Kareem, Riley, and the Los Angeles Lakers Dynasty of the 1980s deur Jeff Pearlman. HBO reken self oor die reeks:
“However, the series and its depictions are based on extensive factual research and reliable sourcing, and HBO stands resolutely behind our talented creators and cast who have brought a dramatization of this epic chapter in basketball history to the screen.”
Die storie skop af met die aankoms van Earvan “Magic” Johnson as die nommer 1 gekose keuse vir die 1979 draft, toe die LA Lakers met moerse oorgawe en gusto gespeel het en hulle befaamde “Showtime” run-and-gun style laat loop het vir die toeskouers. Dit was ‘n moerse fanfare back in the day en het gesorg het vir topklas entertainment. Ons hier in Suid-Afrika het natuurlik niks van daai supergees hier beleef nie, alhoewel jy self in Vereenging marabse gekry het met LA Lakers shirts, short en tekke. Want apartheid en faktapgeit. Die Lakers het dié fokken beste spelers gehad in die sport, wat ouens soos Kareem Abdul-Jabbar, Magic en Larry Byrd ingesluit het. Die span is gelei deur Pat Reily wat self ‘n moerse karakter op sy eie was met sy slick hare wat agtertoe gekam was en meestal Armani suits gedra het. Hy het ook gelike om heavy windgat rond te strut om die baan. Lekker fokken diktril! Hierdie sirkus het natuurlik ook die grootste celebs na die matches toe gelok en saam met die grootste celebs, was die mooiste vrouens ook nie te ver agter hulle te bespeur nie. Gwapmagnete.
[slider animation=”fade, slide” slide_time=”4000″ slide_speed=”500″ slideshow=”true” random=”true” control_nav=”true” prev_next_nav=”true” no_container=”true”]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-1.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-2.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-3.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-4.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-5.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-6.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-7.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-8.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-9.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-10.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-11.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-12.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-13.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-14.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-15.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-16.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-17.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-18.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-19.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-20.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-21.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Winning-Time-Watkykjy-22.jpeg” alt=”Alt Text” type=”thumbnail”] [/slide]
[/slider]
Die grootse aandeelhouer van die LA Lakers, was egter Jerry Buss gewees – ‘n Amerikaanse besigheidsmand, investor, chemikus en filantroop. Die verhaal word juis opgetel waar Jerry die Lakers koop, want wat meeste mense dalk nie weet nie, is dat dit nie so goed gegaan het met basketball destyds as wat dit nou doen nie. Dit het maar aan die agtertiet van sport gesuig in 1970’s Amerika. Wel, voor Jerry die span gekoop het nie, in elk geval. Alhoewel die Lakers reeds ‘n gevestigde en formidabele span was, het Jerry Buss se aankoms alles verander. Hy het geskiem: Dis ‘n piele sport, maar jy moet die basketball arena eintlik omskep in ‘n pozzie waarnatoe almal regtig wil kom en jy moet dit moerse entertaining maak. Gaan groot of gaan kerk toe! Sy doel was om dit soos ‘n teater te maak en om dit moerse high energy te maak en dis presies wat hy vermag het. Basketball matches het verander in byeenkomste waarby mense raakgesien wou wees. Op die baan self was dit coach Jack McKinney wat gesorg het dat die span ‘n dodelike en vinnige aanvalstegniek gehad het. Net die tempo alleen wat hy teweeg gebring het, het die wedstryde soveel meer opwindend gemaak. Die geheime bestanddeel was egter die spelers self soos hierbo vernoem, maar op die ou einde was dit ‘n gesametlike team effort vanuit alle oorde om die sport in sy geheel te verhewe, soos ons dit vandag ken.
Sover dit die rolverdeling aanbetref, sluit dit groot name in soos Oscar-wenners Adrien Brody (The French Dispatch, Succession, The Pianist) en Sally Field (Maniac, Forrest Gump, Brothers & Sisters), Emmy-wenner Julianne Nicholson (Mare of Easttown, I, Tonya), Emmy-nominated Gaby Hoffman (Transparent, Girls) en Screen Actors Guild genomineerde Jason Clarke (Mudbound, Zero Dark Thirty). Oscar nominee John C. Reilly (Chicago, Boogie Nights, en Magnolia) is egter vir my die grootste trekpleister. Nie net omdat hy ‘n moerse befokte actor is nie, maar ook oor die moerse fokken drama wat in die agtergrond afgespeel het. Check, executive producer Adam McKay en Will Ferrell was nou al vir 25 jaar lank producing partners. Daai relationship het in 2019 gekak want Ferrell het sy hart daarop gehad om die rol van Jerry Buss in die reeks te vertolk. McKay het ingestem en die rol vir Ferrell belowe, maar toe sy mind ge-change en besluit dat Johh C. Reilly dit moet kry. Rilley het self al kakbaie saam met beide ouens gewerk (Talladega Nights: The Ballad of Ricky Bobby, Step Brothers en Anchorman 2: The Legend Continues). McKay het net nooit vir Ferrell genoem dat hy vir John C. Reilly die rol gegee het nie. Will Ferrell was die pers hoppende fok in, en het hulle besigheidsverhouding summier bëindig. Hulle vriendskap is natuurlik ook totes moertoe! Wie sou die rol beter vertolk het? Ek love beide akteurs, maar eerlikwaar dink ek Rilley is die beter keuse en ek skiem Will Ferrell sou dalk heeltemal té over the top gewees het! Who knows? Wat skiem jy?
Winning Time: The Rise of the Lakers Dynasty laat my nogal dink aan die reeks Ted Lasso op Apple TV want of jy nou ‘n sportliefhebber is of nie, is heeltemal irrelevant – jy gaan jouself gate uit geniet!
Daar is ‘n moerse collection reality reekse, Hollywood-reekse en kick-ass movies op Showmax.
Jy kan ook aansluit by Showmax se 14-dae free trial as jy nog nie het nie.
Watkykjy staan op 3,063,909 post views in totaal sedert 1 November, 2019.