Sy is gebore as Vanessa Minnillo op ‘n air force base in die Philippines. Haar ma is Filipina en haar pa is Amerikaans met ‘n Itialiaanse, Ierse, Joodse en Russiese afkom, so hierdie goose is ‘n mix van ‘n moerse klomp ethnicities. Geen wonder dus dat sy voor haar acting career met die kroon weg gestap het by Miss Teen South Carolina en Miss Teen USA nie. Sedertdien het jy daar moontlik in reekse gesien soos NCIS, NCIS: Hawai’i, Call Me Kat, Hawaii Five-0 ensovoorts. Sy is getroud met Nick Lachey en hulle verjaar ook sommer op dieselfde dag.


Vanessa Minnillo
Opening Night of the Tribeca Film Festival with the New York Premiere of THE INTERPRETER, at the Ziegfeld Theatre. April 19, 2005.
John Spellman / Retna Ltd.

Watkykjy staan op 3,169,056 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








