Robin het op 14-jarige ouderdom begin model in Japan en Parys en het eers na hoërskool besluit om ‘n loopbaan in acting te volg en het ‘n rol losgeslaan op Santa Barbara. Jirre, onthou jy daai kak? Sy is vandag steeds een van Hollywood se mees suksesvolste aktrises. Message in a Bottle is nogal ‘n moerse classic chick flick, maar Robin Wright is een van daai timeless beauties wat groot rolle in ‘n moerse klomp suksesvolle movies en reekse vertolk het. Groot hits soos Toys, Forrest Gump, Unbrakable, The Princess Bride en ‘n hele string ander movies en reekse. Meer onlangs en opwaards van die 2010’s kon jy haar sien in The Girl with the Dragon Tattoo, Wonder Woman, Blade Runner 2049, Justice League, House of Cards en Wonder Woman 1984 en daar is ten minste 3 nuwe films waarmee sy tans besig is wat volgende jaar release word.
Watkykjy staan op 3,091,024 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Nie dat ek omgee nie, maar een van die fotos is Nicole Kidman.
Bra is daai grys en wit foto nie Nicole Kidman nie? Sy is ook warm so ek kla nie.
Korrek! Ek is maar so nou en dan effens deur die kak.