’n Vrou wat die tyd wat verbygaan nie kan verdra nie, suig almal en alles wat sy liefhet in haar in om hulle vir altyd by haar te hou. Uiteindelik verander sy in ‘n moerse black hole. ‘n Duisend onveranderlike jare gaan binne haar donker omhelsing verby totdat die Singularity eendag wakker word.
Hierdie post is 68 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,130,432 post views in totaal sedert 1 November, 2019.