Linda Cardellini – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

As jy zol rook, herken jy Linda se stem van die TV-reeks, Scooby-Doo! Mystery Incorporated. As jy soos ‘n grootmens TV kyk, weet jy dat sy ook lekker rolle vertolk het in Mad Men, Green Book, Brokeback Mountain en Capone.

Hierdie post is 500 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,306 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinLinda Cardellini – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment