Die Wysheid van die Kabouters episode 4 – Die towertapyt

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas en Liewe Heksie was ook iewers in die mix gewees. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou fokken Zet, Woepies Wurm het sy buiging kom maak vir so 10 weke en toe klap ons julle met twee weke se bederf met Postman Pat. Toe gaan ons fokken wragtig weer terug na Zet toe. Ons het finaal afskeid van Zet geneem en julle met Brakanjan se movie ge-treat en nou is het die tyd aangebreek vir Die Wysheid van die Kabouters!

Die Wysheid van die Kabouters episode 4 – Die towertapyt

Hierdie post is 15 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,190 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDie Wysheid van die Kabouters episode 4 – Die towertapyt

Gooi Comment