Darklands is ‘n Local Lego animation in Afrikaans deur ‘n YouTube channel genaamd Zombie Lunch Films. Die movie is net so onder 8 minute lank en die animation self is fokken goed gedoen. Op ‘n tegniese aspek voel ek nogal let down deur die sound design. Om Lego te animate of om enige stop motion te animate for that matter, is ‘n poesgroot mission. Hoekom sou jy dan na al hierdie effort, met die sound design die ball drop? Wat my verder pla is dat die creator van die anmation, lyk my dieselfde siekte het as Suid-Afrikaanse musicians – hulle weet nie hoe de fok om hulleself te bemark nie. Dis easy om ten minste die basics reg te kry – begin deur vir jou YouTube video ‘n proper thumbnail te maak. Gee soveel as moontlik van ‘n description van die video in die section wat daarvoor gemaak is. Credit die mense in die description wat saam met jou aan die storie gewerk het, dan sal hulle mos ook help om die storie te share? Al wat die creatot tune is “Episode 1: Hy’s yt op parole.” Waddefok maak dit saak in die bigger scheme of things? Wie is uit op parole? Waar pas die storie en die karakters in? Dis asof ‘n tannie wat “nie weet hoe computers werk nie” dit somehow reg gekry het om iets op YouTube te laai.
Kyk dit gerus. Dis entertaining genoeg, maar hoe weet mens of hierdie enigsins verder gaan en of dit deel is van ‘n groter plan? Of is dit ‘n showcase vir iemand wat commercial werk probeer doen? Ons sal seker nooit weet nie…
Watkykjy staan op 3,073,907 post views in totaal sedert 1 November, 2019.