DUST bied gedagteprikkelende wetenskapfiksie-inhoud aan, wat die toekoms van die mensdom verken deur die lens van wetenskap en tegnologie. Van tydlose klassieke films tot nuutste flieks, reekse, kortfilms en poduitsendings, verkry, vervaardig en versprei DUST alle inhoudtipes. Atonomous is een van hierdie movies van hulle en is ‘n animated cyberpunk thriller gesentreer rondom ‘n biker gang in ‘n wêreld van outonome voertuie. Yuri en haar broer, Nyx kom te staan teen die Metro-taakmag terwyl hulle ‘n belangrike pakkie na ‘n kliënt moet vervoer. Lekker full blown action van net onder die 5 minute lank.
Hierdie post is 51 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,383 post views in totaal sedert 1 November, 2019.