Zet en Zeti leer nuwe woorde

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas en Liewe Heksie was ook iewers in die mix gewees. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou fokken Zet, Woepies Wurm het sy buiging kom maak vir so 10 weke en toe klap ons julle met twee weke se bederf met Postman Pat. Nou kom ons met baie slegte nuus – ons het nog 8 Zet episodes opgespoor, maar dis nie Zet soos julle hom ken nie. Iemand het met die resep van die original hit gaan staan en fok. Jy sal sien wat ek bedoel. Vat jou pak maar soos ‘n man…

Zet en Zeti leer nuwe woorde
Die stupid Afrikaanse naai met die fake baard leer vir Zet en Zeti so paar nuwe woorde in Noord-Sotho. Daarna volg ‘n bybelstorie in engels.

Hierdie post is 46 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,731 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinZet en Zeti leer nuwe woorde

Gooi Comment