Zet and Zeti reads a poem

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas en Liewe Heksie was ook iewers in die mix gewees. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou fokken Zet, Woepies Wurm het sy buiging kom maak vir so 10 weke en toe klap ons julle met twee weke se bederf met Postman Pat. Nou kom ons met baie slegte nuus – ons het nog 8 Zet episodes opgespoor, maar dis nie Zet soos julle hom ken nie. Iemand het met die resep van die original hit gaan staan en fok. Jy sal sien wat ek bedoel. Vat jou pak maar soos ‘n man…

Zet and Zeti reads a poem
O jirre, in hierdie episode het ons die stupid Afrikaanse naai met die fake baard en Fix (Brandon Auret) saam in een episode. Actually het die ou sommer ‘n fake Chinese snor en wenkbroue, Hulle praat engels in hierdie epsiode. Dis ‘n shit show om die minste te sê.

Hierdie post is 46 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,301 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinZet and Zeti reads a poem

Gooi Comment