‘n dude wat toegerus is met die nuutste model bioniese kragarm, kry ‘n kaart en ‘n geheimsinnige bal by ‘n geheime dealer, en begin die soektog na ‘n skat wat versteek is iewers in ‘n verlate toring in die woestyn. ‘n Befokte anime kortfilkm van sowat 13 minute lank!
Hierdie post is 58 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,349 post views in totaal sedert 1 November, 2019.