Veronika Zemanova – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Voordat sy die rolprentbedryf betree het, was Veronica ‘n fotograaf en het sy tussen 1993-97 haar bestaan daarbuit gemaak. In 1997 is al haar toerusting uit haar kar gesteel en dit was basically haar hele bestaan.  Sy moes noodgedwonge fotografieloopbaan opgee. ‘n Paar jaar later het sy ‘n aanbod gekry om as model pose en omdat sy diep in die kak was met geld, het sy dit aanvaar. Jy gaan about net stoute fotos en videos van haar kry as jy haar loop soek op die interwebs.

Hierdie post is 595 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,192 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinVeronika Zemanova – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment