In ‘n klein dorpie wat deur belaglike wette regeer word, oefen drie singende susters en hul hond vir die Jaarlikse Herfsfees. Maar ‘n onverwagte gebeurtenis sal hul planne ontwrig. Die regisseur is ‘n Iraanse vrou en hierdie 8-minute lange animated kortfilm deal met wat Iraanse vroue en ander vroue in soortgelyke situasies mee moet deal. Hopelik kry hierdie animasie kry die aandag wat dit verdien en ek wens alle vroue wat deur reëls gevange gehou word en vroue wat nie beheer oor hul eie lewe en liggaam het nie, die vryheid kry wat hulle verdien.
Hierdie post is 57 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,581 post views in totaal sedert 1 November, 2019.