Penélope Cruz – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

In haar geboorteland, Spanje, staan Penélope Cruz bekend as die  “Spanish enchantress”. Nadat sy as kind klassieke ballet gedoen vir 9 jaar lank en dit het gelyk asof dans haar professionele beroep sou maak. Op 15-jarige ouderdom het sy egter die stof in die oë van meer as 300 ander meisies geskop tydens ‘n oudisie vir ‘n talent agency en ‘n hele rits rolle gescore in Spaanse TV shows en music videos wat natuurlik haar pad oopgedmaak het na die silwerskerm, onder andere. Rondom 2006 het sy byvoorbeeld $2m per jaar verdien net deur  L’Oreal cosmetics te represent.

Vinnige feite:  Haar sussie, Mónica Cruz, is as haar body double gebruik tydens die verfilming van Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides (2011) weens haar swangerskap.
Penélope Cruz is beste tjommies met Salma Hayek.
Jy kan Penélope in movies soos Loving Pablo, Zoolander 2 en Sex and the City 2 te siene kry.

 

Hierdie post is 339 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,295 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinPenélope Cruz – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment