Freida Selena Pinto is ‘n Indiese bokkie wat in die mid-80 gebore is, vlugtig as model enTV presenter gewerk het en toe oorwegend rolle in Amerikaanse en Britse films gekry het, vernaamlik vir haar rol in Danny Boyle se Slumdog Millionaire in 2008.
Hierdie post is 552 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,140,753 post views in totaal sedert 1 November, 2019.