Hierdie is ‘n fokken cool kortfilm van net oor die 12 minute lank en dit gaan jou probably uitfreak. ’n Radikale chirurgie wat varkorgane na mense oorplant, verander heeltemal hoe die samelewing funksioneer want dit transform van van mediese wonderwerk na pop culture verskynsel waarin mense ‘n vullisdieet volg. Die regering tree vinnig met ‘n task force op wanneer ‘n section van hierdie counter culture se mense begin gewelddadig raak.
Hierdie post is 120 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,064,535 post views in totaal sedert 1 November, 2019.