Lacey Chabert is die queen van made for TV movies en het haar deurbraak gemaak met ‘n TV advertensie vir stroop. Dit maak sin, want sy lyk fokken lekker. Haar groot move na TV-reekse was met Party of Five en haar her big-screen debut was ‘n rol in die movie, Lost in Space in 1998. Sy was die oorspronklike stem van Meg Griffin in Family Guy vir die eerste 13 episodes voordat Mila Kunis by haar oorgeneem het. Weirdly is Lacey nooit ge-credit vir hierdie rol nie.
Hierdie post is 720 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,354 post views in totaal sedert 1 November, 2019.