Kabaal Klankbaan is vir my bietjie soos die underdog waarvoor min mense root, maar tog lojale ondersteuning het. FLoris Groenewals het Kabaal Klankbaan oorspronklik in 2010 gestig toe hy sy eie songs gekryf het terwyl hy bands ny music festoval ontdek het wat nie heeltemal in die mainstream boksies gepas het nie. Hy kon aanvanklik nie die regte peeps kry wat by sy styl pas om in ‘n band te begin nie en het sommer so by homself bedroom recordings gemaak en begin perform as ‘n meestal Afrikaanse solo act. Floris se skryfstyl en songs. alhoewel dikwels kak sad, is oorwegend upbeat en beslis liriekgedrewe. Sy temas wissel tussen opregte romantiek, melancholie en het ‘n tong-in-die-kies uitkyk oor die lewe.
Die Kabaal Klankbaan konsep het intussen in ‘n volwaardige band ontaard, so dit lyk of Floris weldra tjommies opgespoor het wat hom aanvul en komplimenteer. Wat ek ook like van die band, is dat hulle amper alle middele wat daarbuite beskikaar is vir bemarking, doeltreffend gebruik, maak nie saak hoe klein hulle band in die groter Suid-Afrikaanse landskap is nie. Hulle het ‘n proper website met al die inliging wat mens soek:
Website
YouTube
Twitter
Instagram
Facebook
Check hulle lekker music video uit vir die tune Not Tonight, Josephine. Die video is gefilm deur Floris en Marnus Strydom en deur Floris ge-edit:
Watkykjy staan op 3,056,135 post views in totaal sedert 1 November, 2019.