Michael, ‘n jong transsexual man, keer terug na die Amerikaanse plattelandse Weste na jare se vervreemding van sy ouers. Hierdie movie ondersoek trans-identiteit, manlikheid en die prys wat ons bereid is om te betaal vir aanvaarding. Die Afriforum-tipe mense gaan in hulle rokkies en kakiebroekies kak oor hierdie filmpie.
Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,065,742 post views in totaal sedert 1 November, 2019.