Deadlock is ‘n Sci-Fi kortfilm waarin spoke soos misdadigers gejag word. Dit speel af in ‘n wêreld waar die lewendes spoke gevangenis hou in ‘n ou server gebou genaamd Deadlock. Die verhaal volg die lewens van diegene wat geraak word deur die wanbestuur van die hiernamaals. Dis ‘n poes weird konsep maar terselfde tyd moerse vars. Dis soos Ghost Busters vir proper grootrmense en ek wil fokken graag hê dat die creators ‘n volwaardige vollengte movie hiervan moet maak!
Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.