Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou fokken Zet en nou is dit tyd vir Woepies Wurm. Jy gaan van nou af die tune sing, ten minste eenkeer per week, vir die res van jou lewe. Jy ken hom: “Woepies wurm wil weet waar kom alles vandaan en daarom vra hy vrae om alles te verstaan…”
Saam met sy beste gabba, Snakkie die Slak leer hy speel-speel en sing die antwoorde op sy vrae. Dis poes next level.
Woepies Wurm episode 8 – Harde en Sagte Geluide
Wanneer Woepies hoor hoe Mossie Muskiet gons, Strepies by zoem, die duifie koer, die paddas kwaak en die kriekies kriek wil hy weet watter geluide wurms dan maak. Snakkie verduidelik van HARDE en SAGTE geluide. Soos like, wanneer jy naai maak jy harde geluide en na jy gekom het, maak jy sagte geluide.
Watkykjy staan op 3,091,382 post views in totaal sedert 1 November, 2019.