In hierdie suspense kortfilm sukkel ‘n couple om oog tot oog te sien wanneer ’n geheimsinnige rooi bol in hul nuwe huis verskyn. Ons het dit alles gesien wanneer dit kom by horror-kortfilms – killer krismisbome, zombie kinderoppassers, ‘n sataniese kitaar… – so dit gaan baie vat vir ‘n film om uit die niet te kom en ons skielik bang te maak met nuwe kak. Hierdie movie slaag daarin om ons te skok en te verras binne ses minute.
Prepare to kak your pant!
Hierdie post is 68 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,064,718 post views in totaal sedert 1 November, 2019.