‘n Metamorfiese kreatuur creature sal by niks stop om die onsigbare gehoor te beïndruk en hul gevreesde stilte te vermy nie. Love Me, Fear Me is die verhaal van ‘n karakter wat desperaat smag na die gehoor se validation en goedkeuring. Deur die kollig na te jaag en homself te reinvent deur kleur, vorm en bewegingstyl te verander probeer hy sy bes. Ten spyte van die eenvoudige, gestroopte stelontwerp en gebrek aan dialoog, is hierdie animasie moerse indrukwekkend en die karakter se pleidooi nogal hartroerend.
Hierdie post is 91 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,845 post views in totaal sedert 1 November, 2019.