Woepies Wurm episode 6 – Groot en Klein

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou fokken Zet en nou is dit tyd vir Woepies Wurm. Jy gaan van nou af die tune sing, ten minste eenkeer per week, vir die res van jou lewe. Jy ken hom: “Woepies wurm wil weet waar kom alles vandaan en daarom vra hy vrae om alles te verstaan…”
Saam met sy beste gabba, Snakkie die Slak leer hy speel-speel en sing die antwoorde op sy vrae. Dis poes next level.

Woepies Wurm episode 6 – Groot en Klein
Woepies voel siekerig. Hy is nou GROOT en sy vel is KLEIN. Woepies vervel. Uit ‘n GROOT eier broei daar ‘n KLEIN houtkappervoeltjie. Alle mans in Suid-Afrika moet hierdie episode kyk, want almal van hulle dink hulle piele is groter as wat dit werklik is. Gaan meet vir Woepies en wees eerlik met jouself.

Hierdie post is 57 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,708 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinWoepies Wurm episode 6 – Groot en Klein

Gooi Comment