Woepies Wurm episode 4 – Eerste, Laaste en in die Middel

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou fokken Zet en nou is dit tyd vir Woepies Wurm. Jy gaan van nou af die tune sing, ten minste eenkeer per week, vir die res van jou lewe. Jy ken hom: “Woepies wurm wil weet waar kom alles vandaan en daarom vra hy vrae om alles te verstaan…”
Saam met sy beste gabba, Snakkie die Slak leer hy speel-speel en sing die antwoorde op sy vrae. Dis poes next level.

Woepies Wurm episode 4 – Eerste, Laaste en in die Middel
Faantjie Springkaantjie en Kriekie Kriek kom hardloop saam met die res ‘n resies en Woepies leer van EERSTE, LAASTE en IN DIE MIDDEL. Ja-nee, om te wen is nie alles nie, maar om laaste te kom laat jou soos ‘n proper poes lyk, nie waar nie maatjies?

Hierdie post is 59 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,146,235 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinWoepies Wurm episode 4 – Eerste, Laaste en in die Middel

Gooi Comment