Hierdie cool 13 minute animasie gaan oor die spesiale verhouding tussen Regina Pessoa (die persoon wat die kortfilm gemaak het) en haar oom – haar liefde vir dié eksentrieke man wat ’n artistieke inspirasie was en ’n sleutelrol in haar lewe gespeel het om ’n rolprentmaker te word. Dis ‘n roerende huldeblyk aan ‘n digter van die alledaagse. Dis ‘n mooi enetjie vir dié van julle wat arty farty is.
0
Hierdie post is 67 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,101,776 post views in totaal sedert 1 November, 2019.