Ek het verlede naweek toe wragtig uitge-chicken en toe glad nie die nuwe horror reeks Chucky begin kyk waaroor ek verlede week so vreeslik ge-brag het nie. OK, kom gebruik die verskoning “ek het eintlik net vergeet”, en stel sommer nou ‘n reminder op my foon en hoop dat ek gaan kans kry vir dit, want ek het op hele ‘n paar lekker dinge afgekom om die naweek se kykgenot aan te vul met whatever jy tans besig is om te kyk. Die plan vir vandag was actually om jou te vertel van so paar befokte lekker action movies wat ekself gekyk het, asook ‘n nuwe doccie vibe op kykNET maar toe vang my oog iets anders – die splinternuwe season van Ridley Scott se Raised by Wolves! Daar is tans 3 episodes besikbaar om te stream en nuwe episodes word elke Vrydag release, so jy kan episode 4 op Vrydag, 18 Februarie verwag. Dis die grootste reeks wat ooit in Kaapstad verfilm is en season 1 was een van die mees gekykte reekse op Showmax vir 2021!
In season 1 het die vibe gegaan oor Mother (die Deense aktrise Amanda Collin) en Father (Abubakar Salim), met die mission om mensekinders as ateïste op ‘n virgin planeet groot te maak, nadat die aarde in ‘n godsdiensoorlog vernietig is. Nee, nie ‘n planeet vol virgins nie – ‘n faktap plek wat nog nie ‘n mens gesien het nie. Die seisoen het ook vir Marcus (Vikings se Ragnar, Travis Fimmel) en Sue (Niamh Algar van Wrath of Man) bekendgestel – ‘n ateïstiese egpaar wat die identiteit van Mithraïese gelowiges aangeneem het om die aarde te ontsnap. By the way, Wrath of Man was een van daai movies op my lys vir vandag. Die vibe vir season twee van Raised by Wolves lyk min of meer so: Mother en Father move hulle kroos van ses mensekinders na ‘n ateïstiese gemeenskap op Kepler-22b se geheimsinnige tropiese sone. Om hierdie vreemde nuwe samelewing te manage is maar net die begin van hulle kak, aangesien Ma se “natuurlike kind” dreig om die bietjie oorblyfsels van die menslike ras, tot uitsterwing te dryf. Fokken hectic shit, huh?
Jy kan natuurlik so hadnjie vol Suid-Afrikaanse akteurs in die nuwe season te siene kry soos byvoorbeeld ons tjommie Melt Sieberhagen wat ‘n klein rolletjie het as ‘Stone’. Kim Engelbrecht is in ‘n sleutelrol as Decima, ‘n weapons engineer wat ook Marcus’ se eerste recruit is. Verder probeer sy ook om ‘n verhouding met ‘n Android-weergawe van haar dooie dogter, Vrille, aan te bewerkstellig. Fok, maybe moet ons try om die mense ter interview of iets…
Check bietjie die videos hieronder van die “making of” van beide seisoene, maar voor jy dit kyk, check net hoe fokken mooi is die imagery uit die reeks. Ons het so paar kief kiekies vir julle geskraap:
[slider animation=”fade, slide” slide_time=”4000″ slide_speed=”500″ slideshow=”true” random=”true” control_nav=”false” prev_next_nav=”true” no_container=”true”]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-1.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-2.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-3.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-4.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-5.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-6.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-7.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-8.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-9.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-10.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-11.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-12.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-13.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-14.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-15.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-16.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-17.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-18.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-19.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-20.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-21.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-22.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-23.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-24.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-25.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-26.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-27.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-28.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-29.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-30.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-31.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-32.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-33.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-34.jpeg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2022/02/Raised-by-Wolves-Watkykjy-35.jpeg”] [/slide]
[/slider]
Die plan is om julle elke week sommer so kortliks te tune wat ek besig is om te kyk, want maybe wil jy dit ook kyk.
Terselfde tyd drop ons ook ‘n kort lysie met voorstelle van wat om waar te stream hieronder.
Wat kyk jy?
[prompt type=”left, right” title=”Wat kan ek die naweek stream?” message=”Dis heel eenvoudig. Ons highlight elke week 9 titles wat jy in SA kan stream: Drie vanaf DStv, drie vanaf Showmax en drie vanaf Netflix, wat ons op die splinternuwe Afrikaanse entertainment website, Terloops, uitkrap. Check dit uit hierdonder! ” button_text=”Click hier vir nog voorstelle!” href=”https://terloops.co.za/” target=”blank”]
Yellowjackets B Positive draai om Drew (Thomas Middleditch van die slim Silicon Valley), ’n terapeut en geskeide pa, wat dringend ’n nierskenker benodig. Dan, heel tydig, duik ’n vrou uit sy verlede skielik op (Annaleigh Ashford), en sy bied aan om haar nier aan hom te skenk. Dit verander natuurlik albei se lewens handomkeer en ’n onwaarskynlike vriendskap ontluik. Lees verder |
![]() |
|
B Positive S1 Nataniël mors nie in die kombuis nie – dít het ons reeds geleer in sy gewilde kookprogramme Die Nataniël Tafel, en Edik Van Nantes (op Showmax beskikbaar), maar in sy nuutste TV-produksie, word ons net weer herinner aan die kunstenaar se skynbare eindelose talente. Lees verder |
![]() |
|
MuMurderville S1 Murderville is ’n anderste tipe reeks, so betree dié wêreld met ’n oop kop – dit is die moeite werd. Die akteur Will Arnett, bekend vir onder meer sy rol in Arrested Development en sy onmiskenbare diep, growwe stem, vertolk Terry Seattle, ’n speurder wat dag in en dag uit moordsake oplos. Sy partners hou egter nie lank nie (die redes hiervoor word gou duidelik) en in elke episode staan ’n celebrity guest in as sy regterhand wat moet help om die saak op te los. Lees verder |
![]() |
|
Ragdoll S1 Ragdoll, gegrond op die gelyknamige rillerboek deur Daniel Cole, is deur dieselfde span as die bekroonde trefferreeks Killing Eve vervaardig. Met ’n fyn balans tussen geweld en ’n skerpsinnige teks, draai die verhaal om die polisieondersoek wat ná die moorde op ses mense volg. Dié moorde is egter op ’n volgende vlak van grillerig – nie net is die slagoffers se liggame in stukke opgesny nie, verskillende dele daarvan is bymekaargewerk om een gruwelike lyk te skep. Vandaar dan die bynaam, Ragdoll.in. Lees verder |
![]() |
|
Brooklyn Nine-Nine S1-8 Dan Goor, ook die skepper van die bekroonde en briljante The Good Place, het met Brooklyn Nine-Nine dit reggekry om ernstige temas met ’n kombinasie van genialiteit, oorspronklikheid en lawwigheid te laat tref. In kort draai Brooklyn Nine-Nine om die speurders van ’n Brooklyn-polisiekantoor (spesifiek, soos die titel aandui, die 99th precinct). Dis juis die karakters – tesame met die akteurs wat hul nommerpas vertolk – wat jou bakkies kielie. Lees verder |
![]() |
|
The Tinder Swindler The Tinder Swindler vertel die storie van ’n kamma-miljardêr wat ’n klompie vroue ’n rat voor die oë gedraai het. Dié sogenaamde Casanova het hom voorgedoen as ’n ryk en suksesvolle sakeman en sy teikens het vinnig vir hom geval. Maar dit draai toe uit hy is allesbehalwe ’n catch, en drie vroue neem hul dan voor om dié liegbek te laat boet nadat hy hulle van miljoene beroof het. Lees verder |
![]() |
|
The Responder S1 Martin Freeman (The Hobbit-trilogie, Fargo) lewer uithalerspel in die BBC One-drama, The Responder, as Chris Carson, ’n polisiebeampte wat sukkel om kop bo water te hou. Die reeks speel in Liverpool af en die draaiboek is deur ’n voormalige polisiebeampte van dié stad, Tony Schumacher, geskryf. Volgens Schumacher is die vyfdelige reeks fiktief, hoewel dit wél geïnspireer is deur die uitdagings wat hy deur die loop van sy loopbaan moes hanteer het. Die storie volg Carson terwyl tydens die nagskof aan diens is. Ons sien hoe hy telkens tot op die rand van ’n senu-ineenstorting gedruk word. Lees verder |
![]() |
|
C.B. Strike: Lethal White Hierdie misdaadreeks is gegrond op die vierde boek in Robert Galbraith (Harry Potter-skrywer J.K. Rowling se skuilnaam) se Cormoran Strike-reeks wat draai om dié privaatspeurder, vertolk deur Tom Burke, en sy vennoot, Robin Ellacot, gespeel deur Holliday Grainger, se ondersoeke. Dié misdade is dikwels sake wat die polisie sukkel om op te los, maar Strike, ’n oorlogsveteraan en oudspeurder aan die polisie se spesiale ondersoeke-afdeling, se talente strek ver en die skynbaar onmoontlike draf hy en Robin in ’n japtraf kaf.. Lees verder |
![]() |
|
After Life S1-3 After Life volg die lewe van ’n plaaslike koerantjoernalis, Tony (Gervais), ná die kanker-dood van sy geliefde vrou, Lisa (Kerry Godliman). Hy haal sy woede op almal rondom hom uit en sy vriende en familie moet hard op hul tande kners oor sy filterlose kommentaar en haglike gedrag, maar, omdat hulle vir hom jammer voel, laat hulle hom met die ongelooflikste goed wegkom. Slegs ’n weduwee, Anne (Penelope Wilton), wat hy by die plaaslike begraafplaas ontmoet, praat reguit – en uit die hart uit – met hom. Lees verder |
![]() |
Raised by Wolves, making of season 1:
Raised by Wolves, making of season 2:
Watkykjy staan op 3,091,023 post views in totaal sedert 1 November, 2019.