NORNA – Serpent Spine

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

“Just let Norna completely decimate your surroundings for the next six minutes with their new single Serpent Spine. Between the crushing music itself and the visually violent music video done by Romain Guélat, Serpent Spine is nothing short of audio devastation.”

Die groep kom uit die koue noorde van Swede en die epic uitgestrektheid van die Switserse alpe  en bestaan uit die Sweedse hardcore-pionier ,Tomas Liljedahl (Breach, The Old Wind) en die Switserse ondergrondse troopers Christophe Macquat en Marc Theurillat (Ølten). Die trio wat maar nou eers ‘n jaar aan die gang is,  is nou gereed met hul debuutopname – ‘n dawerende aanslag van somber, koue en desperate swaarmoedigheid. Heure heusus! Hoe is daar vir heavy?
Check die brasse uit op Facebook

Hierdie post is 43 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,608 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinNORNA – Serpent Spine

Gooi Comment