Vier vreemdelinge word wakker in ‘n kamer met halsbande om hulle nekke en kan nie vir ‘n fok onthou hoe hulle daar gekom het nie. Hulle glo ook dat hulle in ‘n stryd met tyd gewikkel is vir verlossing. Dis nogal ‘n fokken donker enetjie hierdie en dis die lengte van ‘n sitcom epsiode. Hierdie kortfilm het dalk nie die beste acting nie en die colour grading sowel as die sound editing laat die creator erg in die steek, maar jy wil tog kyk wat volgende gaan gebeur. En dan wil jy kyk tot aan die einde. Dit het ‘n klompie awards gewen, but I don’t see it. Jy sal dit wel wil klaar kyk, so laat weet in die comments wat jy hiervan skiem? Is dit cool of is dit ‘n pretentious train wreck?
Watkykjy staan op 3,197,606 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








