Dinge raak so bietjie suur wanneer ‘n amateur improv-groep vir die eerste keer bymekaarkom en een van die lede die situasie so bietjie verkeerd opsom. Dis ‘n baie goeie teks en ek skiem dat mense hulle eie interpretasies van hierdie outjie gaan hê. Tegnies, ‘n uitstelende kortfilm!
Hierdie post is 75 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,166,538 post views in totaal sedert 1 November, 2019.







