Alexandra Daddario – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Alexandra Daddario se acting career het begin mer ‘n rol in All My Children maar sy het haar deurbraak gemaak as Annabeth Chase in die Percy Jackson filmreekse wat tussen 2010 en 2013 uitgekom het en was sederdien in kakbaie movies en reeks soos The White LotusSongbirdWhy Women KillAmerican Horror Story, The ChoiceCan You Keep a Secret?True Detective, en Hall Pass om maar net ‘n paar te noem.

Interesting fact: haar pa was ‘n prosecutor en ook die voormailge hoof van die New York City Police Department se counterterrorism unit. Nog ‘n interessante feit – sy was in  Imagine Dragons se music video vir hulle tune Radioactive wat meer as ‘n miljard views gekry het! Liewe fok, maar sy is ‘n mooi mens:

Hierdie post is 461 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,281 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinAlexandra Daddario – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment