Yellow Belt Fury – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Ons skop 2022 se kortfilms af met aliens, karate en badass chicks! Nadat Sofia se man brutaal vermoor word deur aliens tydens ‘n invasion, vra sy haar plaaslike sensei hom haar training in selfverdediging te gee. Uitstekende editing en vinnige pacing wat jy moerse sal geniet in hierdie klein, komiese 5-minute fliek1

Hierdie post is 91 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,735 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinYellow Belt Fury – kragtige kortes

Gooi Comment