Dis een van daai lag met ‘n traan vibes. Die immergewilde en skreeusnaakse Afrikaanse komdiereeks, Hotel, se eerste episode van die vyfde en finale seisoen het verlede week op kykNET begin uistaai. As jy dalk eers moet opvang, kan jy die eerste vier seisoene gou op Showmax gaan binge voor jy oorskuif na DStv catch-up om die nuwe seisoen te beginkyk. Die nuwe episodes air op Maandagaande, wat beteken dat jou kak Maandae vir die volgende 2 of drie maande lank aansienlik beter gaan wees, al is dit net vir ‘n halfuur lank.
Ons het so paar jaar gelede die cast van Hotel op stel gaan besoek tydens die laaste dag van seisoen drie se verfilming. Ons het daardie video sommer ook aan die einde van hierdie artikel geplak as jy dit misgeloop het. Die idee was om dieselfe te doen met die finale seisoen se shoot wat verlede jaar plaasgevind het, maar covid het alles so rondgefok dat dit nie moontlik was nie. Ons het wel ge-manage om verlede week met Bennie Fourie en Mila Guy te gesels. Mila vertolk die rol van Danny (Schalck Bezuidenhout) se girlfriend, Melanie, en Bennie vertolk die rol van dodgy Mike, maar hy is ook skrywer en mede-skepper van die reeks.
Gaan gryp ‘n pak chips en ‘n bier of ‘n ding en kom luister na hulle lekker geselsies. Dit maak vir so net onder die 15 minute se lekker luistervermaak!
Mila, is daar ‘n spesifieke eienskap van jou karakter, Melanie, wat dalk saam met jou as Mila gaan travel vir die res van jou lewe? Of dalk ‘n eienskap wat jy in gemeen gehad het met jou karakter wat jy na so bietjie introspeksie, eerder wil afskud? |
|
Bennie, deel van jou job is op die stel van Hotel is om die akteurs fyn dop te hou en so bietjie adjustments te maak aan hulle karakters. Jy het hulle baie goed leer ken oor die laate kompie jare. Kon jy optel dat van hulle dalk van hulle karakters se eienskappe begin “aannneem” het? Daar was ook ‘n lang break gewees tussen seisoen 4 en seison 5 as gevolg van die coivd kak. Was die cast so effens geroes gewees? |
|
Ek het julle nou al op stel besoek en daar gebeur heeltyd snaakse kak, veral behind-the-scenes. Wat was vir julle een van die heel snaaksste oomblik tydens verfilming oor die afgelope 5 seisoene? |
Bennie: |
Mila: |
Daar kom gereeld spin-offs van hoogs suksesvolle shows, veral oorsese as mens kyk na oorsese komediereekse. Bennie, sal jy ooit so iets oorweeg? Mila, wat dink jy? Wat skiem jy sou die plot gewees het van so tipe spin-off en wat sou die show se naam wees? |
Mila: |
Bennie: |
Julle het almal dik tjommies geword op stel van Hotel en dit lyk of julle altyd die beste tyd ooit het. Nou dat die storie tot op ‘n einde kom met seisoen 5, wat dink julle gaan julle die meeste mis van Hotel? |
Bennie: |
Mila: |
Hoe lyk julle planne vir 2022? Watter movies en reekse of produksies kan ons na uitsien? Is julle al aan die gang met nuwe werk? |
Mila: |
Bennie: |
Watkykjy se kuier op die Hotel stel tydens seisoen 3:
Daar is ‘n moerse collection reality reekse, Hollywood-reekse en kick-ass movies op Showmax.
Jy kan ook aansluit by Showmax se 14-dae free trial as jy nog nie het nie.
Watkykjy staan op 3,118,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.