Hierdie week se kortfilm is ‘n kief animation met ‘n 80s vibe en speel af in ‘n dystopian Puerto Rico waar ‘n broer en suster deur die cops gejaag word nadat hulle ‘n fabriek sabotage. Hulle word tot in die rain forest gejaag waar hulle nog verder kak aanjaag…
Hierdie post is 163 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,938 post views in totaal sedert 1 November, 2019.