Noémie Lenoir is ‘n Franse model wat al met al die groot name soos Gucci, L’Oreal, Gap, Tommy Hilfiger, Victoria’s Secret en vele meer gewerk het. Sy het ook in wêreldberoemde fotograaf, Annie Leibovitz se reeks van die wêreld se susksesvolste swart modelle ge-feature. Noémie se roots lê sommer hier naby aan Suid-Afrika – haar ma was ‘n cleaning lady op Reunion Eiland en haar pa is ‘n electrician van Frankryk. Noémie se loopbaan het afgeskop toe sy op 17-jarige ouderom deur iemand wat vir die Ford modeling agency, in ‘n poskantoor in New York raakgesien is.
Op die movie frontier is sy meestal te sien in Franse films, maar sy het nogal ‘n groot rol vertolk as Genevieve in Rush Hour 3:
Watkykjy staan op 3,056,564 post views in totaal sedert 1 November, 2019.