‘n Man met ernstige depressie (Will Ferrell) reik uit na ‘n noodterapiesessie. Hy is egter nie die enigste persoon wat hulp nodig het nie. Hierdie kortfilm van net onder die twaalf minute het fantastiese storievertelling met ‘n ongelooflike produksiegehaltea sook boeiende karakters en motiewe.
Hierdie post is 145 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,687 post views in totaal sedert 1 November, 2019.