Daar is ‘n nuwe tendens onder veral nuwer bands om dit vir hulleself so fokken moeilik as moontlik te maak om hulle musiek te help bemark. Hoekom is die band se naam AUA? Wie is in die band? Mens sal nie weet voor jy eers ‘n poes klein artikel op ‘n Duitse music site gaan translate nie, want AUA se Facebook page het fokol info en hulle Instagram account nog minder.
Wat kon ek uitvind? Die band is ‘n duo, betaande uit Henrik Eichmann en Fabian Bremer, hulle is van Leipzig af in Duitsland en blykbaar word hulle genre van musiek Kraut-synth genoem. En weet jy wat? Kraut-synth is actually heel aangename fokken musiek! Gee dit ‘n spin:
Hierdie post is 126 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,800 post views in totaal sedert 1 November, 2019.