Bill Burr is ‘n besonderse karakter. Ek het nie geweet dat mens ‘n B.A.-graad in ‘radio’ kan kry nie, maar hy het een – iets wat hy glad nie gebruik het nie tot onlangs, I guess, toe hy begin podcasts maak het. Gaan check laasgenoemde gerus uit op sy website – dis poes snaaks!
Voordat hy famous geword het, het hy in pakhuise gewerk as ‘n forklift driver wat hy moerse geniet het:
If my boss gave me a rough time, I could just get on a forklift and just, like, drive away.
Hy het ook onlangs-erig gekwalifiseer as ‘n helikopter pilot maar die rede vir sy fame is as producer, akteur en stand-up comedian. As jy ‘n heavy gamer is, was jy dalk daarvan onbewus gewees dat hy die stem van Jason Michaels was op Grand Theft Auto IV. As akteur kan jy hom te siene kry in Crashing en The King of Staten Island. Hy is ook die heel eerste stand-up comedian wat op die Tonight Show met Conan O’Brien opgetree het:
Hiedie kaalkop ginger is my heel gunsteling stand-up comedian op aarde. Fok, die bra is kaksnaaks en net briljant. Hy raak nogal animated wanneer hy ‘n storie vertel of ‘n scenario skets en dit trek mens in en laat jou verbeelding so loop dat jy voel asof die scene reg voor jou oë afspeel. Volgens Rolling Stone magazine is Burr die onbetwiste swaargewigkampioen van rage-fueled humor, terwyl Bill homself as daardie loud, oningeligte doos in die kroeg beskou. Bill Burr voel 100% ‘n fok, maar is terselfde tyd bewus daarvan dat hy mense se gevoelens dalk maag seermaak:
I’m not going out there to hurt anybody but, like, I also have the right to say whatever I want to say and say it the way I want to say it. I’m not saying that I never have made mistakes, and most times I’ve, you know, pissed somebody off and made somebody cry. If they come up to me, and they have a legitimate thing, then I’ll apologize to them, but I’m not apologizing to a bunch of fucking people because I told a joke at a show that they weren’t at.
Kom ons kyk na 4 befokte Bill Burr titles wat jou naweek 300% snaakser gaan maak:
Bill Burr – You People are all the same (2012) Hierdie was die heel eerste stand-up comedy special wat eksklusief op Netflix ge-premiere het way back in the day. Die show is in Washington D.C. voor ‘n live audience verfilm by die Lincoln Theater. Burr maak sy bek skoon oor plastic surgery, reality TV, gold diggers en vele meer. Begin hier. Geen een van sy shows is ooit dieselfde nie. Rating – 8.3 |
|
Bill Burr – Walk Your Way Out (2017) Vyf jaar na sy eerste special is Bill Burr in Nashville en freak uit oor onderwerpe soos oor-populasie, gemorskos, diktators. Die scene wat hy skets oof gorilla sign language is fokken kont snaaks. So ook hierdie deel oor daai doos, Kanye West:“Next time Kanye’s going off on himself, I’m telling you, just close your eyes, forget it’s him, and really listen to what is coming out of this guy’s mouth. He says shit like, “I’m a genius. I’m a god. I’m Shakespeare! My biggest regret is I’ll never get to see myself perform live!” That’s a direct quote: “My biggest regret is I’ll never get to see myself perform live.” Dude, you put that ego in a white dude, then it’s: unt the blitzkrieg, unt the superior race!” |
|
Bill Burr – Paper Tiger (2019) Hierdie keer is Bill in Londen en ontlaai so bietjie oor outrage culture, manlike feminisme, cultural appropriation en robotseks onder andere. Die term “paper tiger” verwys refers na iemand wat skiem hulle is poes sterk en tough is, maar in regte lewe eintlik maar net ‘n poep in die wind is. Due uitdrukking is famous gemaak deur Mao Zedong, die oorle voormalige leier van die People’s Republic of China wat na sy politieke enemies verwys het, vernaamlik die Amerikaanse regering.Een van Bill se quotes uit die show: “This is how screwed up my country is right now. You know Bryan Cranston, right? That dude did a movie, he played a quadriplegic, and people gave him shit like, ‘Why is there an able-bodied person playing a quadriplegic?’ It’s because it’s called acting, you dumb fuck! See, if he was a quadriplegic playing a quadriplegic, that’s not acting. They’re just fucking laying there saying shit that someone else wrote.” |
|
F is For Family (2015) Bill Burr is die skrywer en producer van hierdie befokte animated reeks was losweg op sy eie lewe gebasseer is. Dit speel af in die 1970s in Amerika – ‘n bykanse sorgelose tydperk toe sigarette nog gesond was, kinders tot laat in die aande buite gespeel het, ma by die huis gebly het en seks, drugs en rock roll ge-rule het. ‘n Kykie na hoe die tipiese middelklad Amerikaanse gesin hulle shit bymekaar gehou het. Jy sal verbaas wees hoe naby hierdie reeks aan Suid-Afrikaanse gesinne van die 70s en 80s ook is. Bill doen ook die stem van die pa van die gesin, Frank Murphy, wat heeltyd sy kak verloor. |
Daar is ‘n moerse collection reality reekse, Hollywood-reekse en kick-ass movies op Showmax.
Jy kan aansluit by Showmax se 14-dae free trial as jy nog nie het nie.
Watkykjy staan op 3,057,594 post views in totaal sedert 1 November, 2019.