Traci Lords was ‘n porn actress in die 80s wat met ‘n fake geboortesertifikaat op die ouderdom van 15 reeds begin porn doen het. Teen die tyd wat sy 18 was, het sy reeds in 19 porn movies verskyn. Sy was gedurende haar loopbaan die mees gesogte aktrises in die porn industry. Daar was groot kak wat eventually die FBI involve het en about alles behalwe so paar laaste films was actually as child porn verban. Sy het eventually na main stram acting oorgegaan in Hollywood en is te siene in TV reekse en films soos Melrose Place, Blade, The Tommykncokers, Serial Mom, Underworld en ironies genoeg, Zack and Miri Make a Porno. Haar regte naam is Nora Louise Kuzma en haar life story is moerse fascinating en sy het glad nie ‘n maklike lewe gehad nie:
Watkykjy staan op 3,125,753 post views in totaal sedert 1 November, 2019.