Second Best is ‘n kortfilm oor identiese Rusiese tweelingsusters en hul stryd om hulle dominerene ma ‘n ding of twee te wys. Nouchka se ritmiese gimnastiekloopbaan steel die kollig wat ‘n kompeterende wedge dryf tussen haar en haar suster, Velika. ‘n Wending in sake ontwaak egter die krag van hulle tweelingverbinding wat dikwels so kenmerkende eienskap van tweelinge is.
Hierdie post is 135 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,057,614 post views in totaal sedert 1 November, 2019.