Marie Avgeropoulos is ‘n Canadian actress en model met Griekse ouers (obviously) en jy ken haar vanaf die sci-fi reeks, The 100 in die rol van Octavia waarin sy 100% al haar eie stunts doen. Dis ook gaan surprise dat jy haar die meeste van die tyd op haar 1200cc Harley Davidson sal kry in L.A. nie.

I am rubber 🎼 and you are glue 🎼 so whatever bull$hit you say 🎼 will bounce off me 🎼 …… and you’ll be…. well , covered in 💩
Hierdie post is 699 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,130,241 post views in totaal sedert 1 November, 2019.