Lauren German is niet Duitse maar Amerikaans. Haar eerste groot rol was in A Walk To Remember gevolg deur horror films soos The Texas Chainsaw Massacre en Hostel: Part II. In The Texas Chainsaw Massacre het sy aanvanklik vir die rol van Erin audition maar het opge-eindig in die rol van “The Hitchhiker”. Jy sal haar ook ken uit haar rolle in Chicago Fire, Chicago P.D., Hawaii Five-O en meer onlangs as Chloe Decker in Lucifer.
Hierdie post is 577 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,016 post views in totaal sedert 1 November, 2019.