Jen Selter is een van die eerste Instagram fitness celebs en het aan die begin van die jaar naby die 13 miljoen followers gehad. Dis al wat ons van haar weet. Plus sy het ‘n great ass.

Hierdie post is 585 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,177,958 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








