Ek weet glad nie waarin sy deesdae act nie, maar so dekade en ‘n half gelede was sy nog ‘n Disney kid gewees in reekse soos Wizards of Waverly Place en Hannah Montana en dus tjomies met Miley Cyrus. Debbie het reeds op sewejarige ouderdom professioneel begin optree in teaters voor sy deur die Disney Channel discover is.
Hierdie post is 495 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,023 post views in totaal sedert 1 November, 2019.