The Retreat – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

‘n  Lekker horror kortfilm van net onder die 15 minute waarin  revenge as terapie aangewend word. ‘n Jong vrou sukkel omet met die nagevolge van ‘n traumatiese gebeurtenis te cope en   soek hulp by  ‘n baie geheimsinnige toevlugsoord onder leiding van ‘n moerse dodgy vrou genaamd Echo. Sy  beweer dat sy die oplossing vir enige probleme het.

Hierdie post is 39 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,811 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinThe Retreat – kragtige kortes

Gooi Comment